News
Hofbevel keer onwettige betreders – uitsetting reeds aangevra
Hofbevel keer onwettige betreders – uitsetting reeds aangevra


Twee regspanne se dringende aansoek gister in die hooggeregshof in Mmabatho om die onwettige besetting in die Mooibankarea te keer, was suksesvol bekragtig.
Adv. Nic Laubscher het die JB Marks munisipaliteit verteenwoordig terwyl Adv. Oupa Mothibi die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming opgetree het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



