NewsNews

Dis net water!

Dis net water!

     

Die wêreld is sopnat. Oral in tuine staan die water in plasse. Vanmiddag is 4mm reën gemeet en vir Januarie staan die syfer nou al op 204mm Na vanmiddag se vinnige bui reën en swaar weer het water tot enkeldiepte in sommige tuine gestaan en ‘n boom het in Eerstelaan omgeval, Dankie vir We Care wat dadelik hulp verleen het.

 

Foto: We Care  

Gistermiddag het strate in Vanderbijlpark ook na riviere gelyk na ‘n bui reën.  

Related Articles

Back to top button