NewsNews

Vanderbijl-strate lyk soos riviere

Vanderbijl-strate lyk soos riviere

‘n Wolkbreuk wat gister omstreeks 16:00 oor die streek uitgesak het, het verskeie strate in Vanderbijlpark meer soos riviere laat lyk. Oral het motors stadig deur die diep water beweeg, en ongelukkig het dit ook daartoe gelei dat verskeie motoriste se motors weer gaan staan en uitgesleep moes word.

Hier is ‘n paar tonele wat deur Vaalweekblad-medewerker, Shane Pretorius, geneem is.

So het dit in Louis Trichardt-boulevard gelyk naby die Palms-winkelsentrum.
Die watermassa in Andries Potgieter, Vanderbijlpark. Verkskeie motors moes uitgesleep word.

https://vaalweekblad.com/84110/vanderbijl-strate-lyk-soos-riviere/


Related Articles

Back to top button