NewsNews

Verhoging in nasionale minimum loon steeds nie gefinaliseer nie

Verhoging van nasionale minimum loon steeds nie gefinaliseer nie

 

 

Hoewel die nasionale minimumloon-kommissie al in November verlede jaar aanbevelings gemaak het dat ‘n verhoging gelykstaande aan die September inflasiekoers plus 1,5% in 2021 van toepassing moet wees. is die finale besluit hieroor nog steeds nie gefinaliseer nie. Sou dit wel realiseer beteken die verhoging van tot 4,5% dat werkers, wat ook plaaswerkers sal insluit dan minstens R21,69 per uur moet verdien.

Die nasionale minimum loon sal boonop binne ‘n jaar ook huiswerkers insluit. Tot nou toe het huiswerkers en plaaswerkers minder verdien as die nasionale gemiddeld van R20,76 per uur. Plaaswerkers verdien tans 90% van die nasionale minimum loon, en huiswerkers 75% van die nasionale minimum loon.  (Bron: Netwerk24)

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button