News

WhatsApp-vrese…en skielik is almal op Telegram

Whatsapp-vrese...en skielik is almal op Telegram

 

 

Sedert van die boodskapdiens WhatsApp, se gebruikers ‘n boodskap ontvang het om nuwe voorwaardes te aanvaar wat oënskynlik die diens sal toelaat om inligting met Facebook te deel, het talle mense vandag begin soek na nuwe alternatiewe vir ‘n boodskap- en klets toepassing. Dit blyk dat Telegram ‘n baie gewilde keuse is met hordes mense wat aangesluit het by dié diens. Die voorwaardes tree op 8 Februarie in werking en wil dit uit die boodskap blyk dat jy oënskynlik nie meer toegang tot die diens sal hê as jy nie die voorwaardes aanvaar nie. . Van die inligting wat met Facebook gedeel sal word, sluit in jou selfoonnommer, battery persentasie, konneksie inligting, taal, tydsone en IP-adresse, berig Netwerk24.

Maar ongeag of jy nou toestem tot die voorwaardes aldan nie sal jy verstom staan oor wat Google reeds van jou weet danksy kunsmatige intelligensie of te wel artificial intelligence en dit waartoe jy ander toepassings op jou foon al toegang gegee het

Die Google-vergelyking mag lesers dalk help met die keuse van boodskapdiens wat jy gebruik:  

         

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button