News

Bliksem is gekry!

Bliksem is terug by die huis!

   

Baie dankie aan elkeen wat die boodskap gedeel of help soek het. Bliksem, die worshondjie wat aan epilepsie ly en op 5 Januarie soek geraak het in Parys, is gekry. ‘n Lid van die publiek het hom om 11:50 gekry waar hy onder ‘n karavaan in hul woonkompleks geskuil het.  

 

Related Articles

Back to top button