Kyk net Parys se mooie matriekmeisies!
Die pragtige Diané van der Westhuizen en Mikayla Kroon van Parys is van die matriekmeisies wat ingeskryf het vir vanjaar se Vaalweekblad en Ster, (susterskoerante van Parys Gazette) se Matriekafskeidwedstryd 2020. Mikayla Kroon. Diané van der Westhuizen. Die kompetisie word aangebied in samewerking met die wedstrydvennote Gas Monkey, Vox Telecom, Gold …
Die pragtige Diané van der Westhuizen en Mikayla Kroon van Parys is van die matriekmeisies wat ingeskryf het vir vanjaar se Vaalweekblad en Ster, (susterskoerante van Parys Gazette) se Matriekafskeidwedstryd 2020.

Mikayla Kroon.

Diané van der Westhuizen.
Die kompetisie word aangebied in samewerking met die wedstrydvennote Gas Monkey, Vox Telecom, Gold Exchange en Centre Stage Dance Academy.
Die tien foto’s wat die meeste “likes” en “shares” op die Vaalweekblad Facebook-blad kry, sal die Top 10 wees, waarna ‘n onafhanklike paneel beoordelaars die finale wenners vroeg in Januarie gaan aanwys. Deelnemers in die top 5 posisies ontvang pryse en verskyn hul foto’s ook in Vaalweekblad van 13 Januarie 2021.




