News

Vermiste vrou gekry

    Die vermiste 53-jarige Rita Hawkins is net na 08:00 vanoggend deur ‘n verbyganger in Parys gekry waar sy geskuil het in ‘n gebou naby die Vaalrivier. Sy is na die Epilepsie-sentrum geneem vir mediese behandeling en observasie. Rita wat oorspronklik van Belville is, het by familie in Parys gekuier toe sy op 30 …

 

 

Die vermiste 53-jarige Rita Hawkins is net na 08:00 vanoggend deur ‘n verbyganger in Parys gekry waar sy geskuil het in ‘n gebou naby die Vaalrivier. Sy is na die Epilepsie-sentrum geneem vir mediese behandeling en observasie.

Rita wat oorspronklik van Belville is, het by familie in Parys gekuier toe sy op 30 Desember vermis geraak het.

Baie dankie vir elkeen wat die boodskap van haar verdwyning gedeel het en vir elkeen wat onverpoosd na haar help soek het.

Besondere dank aan Coen Burger, kol. De Vos, Parys SAPD, Parys Speurtak, We Care, sekuriteitsmaatskappye en die publiek.    

   

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button