NewsNews

Huiswerkers: Só lyk die verhoogde lone

Huiswerkers: Só lyk die verhoogde lone Loonverhogings vir huiswerkers vir 2016 tree op 1 Desember 2015 in werking. Dit beteken dat die eerste verhoogde loon reeds einde Desember 2015 betaal moet word. Loonvasstelling verskil na gelang van die area waarin jy woon (Parys is area B, Potchefstroom en Sasolburg is Area A), asook die aantal …

Huiswerkers: Só lyk die verhoogde lone
Loonverhogings vir huiswerkers vir 2016 tree op 1 Desember 2015 in werking. Dit beteken dat die eerste verhoogde loon reeds einde Desember 2015 betaal moet word. Loonvasstelling verskil na gelang van die area waarin jy woon (Parys is area B, Potchefstroom en Sasolburg is Area A), asook die aantal ure wat gewerk word (27 uur of minder, of meer).
1 Desember 2015 – 30 November 2016
Area A
27 ure of meer per week
Uurliks – R11.44
Weekliks – R514.82
Maandeliks – R2230.70
Area A
27 Ure of minder per week
Uurliks – R13.39
Weekliks – R361.50
Maandeliks – R1566.35
Area B
27 Ure of meer per week
Uurliks – R10.23
Weekliks – R460.15
Maandeliks – R1993.82
Area B
27 Ure of minder per week
Uurliks – R12.07
Weekliks – R325.98
Maandeliks – R1412.49
(Die inligtings is saamgestel in samewerking met Dynamic Labour Solutions).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button