NewsNews

Gesin beseer tydens bootongeluk op Vaal

Gesin beseer tydens bootongeluk op Vaalrivier

   

 

‘n Johannesburgse gesin is vanoggend beseer in ‘n bootongeluk op die Vaalrivier toe die boot waarmee hul gery het ‘n boom getref het aan die  kant van een van die eilande naby die Waterfall Estate net buite Parys. Beide ouers is ernstig beseeer en is met noodhelikopters na die Unie-hospitaal in Johannesburg geneem, terwyl die egpaar se twee kinders per ambulans ook na die Unie-hospitaal vervoer is met ligter beserings. Netcare, Community Care en IMR ambulansdienste het hulp op die toneel verleen saam met die SAPD Watervleuel van Parys.

 

 

 

 

Die Community Care noodnommer om te skakel is:

081 529 3798.   

Parys SAPD

063 922 9674

056 8162519

076 523 5466

Hou asseblief in gedagte dat die noodnommer 24/7 beman word. Sou Community Care werkers nie beskikbaar wees om self uit te gaan na ‘n noodgeval nie, word ‘n ander nooddiens onmiddellik geaktiveer. Wanneer jy die noodnommer skakel, gee die volgende inligting.

  • Adres en naaste baken aan die adres bv. ‘n kerk, kafee ens.
  • Kortlikse beskrywing van wat die noodgeval is.
  • * Of die pasiënt ‘n mediese fonds het of staatspasiënt is.
  • Allergieë en mediese geskeidenis bv. hartpasiënt. Dit help om die regte kundige mediese personeel so vinnig moontlik op die toneel te kry.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button