![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2020/12/IMG-20201220-WA0006-780x470.jpg)
Kersfees gaan oor baie meer as net n boom en presente. Dit gaan ook oor gee. Om iets van die vreugde en genade boodskap van Kersfees te gee
Jy kan help om n boks vol omgee-bederfies te pak vir hulle in Parys wat andersins nie iets onder die kersboom sou he nie
Daar kort nog dringend bokse vir
8 vroue en mans.
11 jaar oue seun en dogter
12 jaar oue dogter
1.5 jaar oue seuntjie
17-jarige dogter x2
Vul met eetgoed, seepgoed en iets mooies
So kan jy deel wees van die hart boks projek
Jy kan bederf bokse aflaai by Mirabel gastehuis, 5 De Villiersstraat of skakel 082 881 5210.