

Desember
* 12-23 – Parys Kersmark, NG Parys-Wes kerksaal
* 23 – Kersliedere onder die sterre vanaf 18:00 op die boomryke terrein van die NG-gemeente Parys-Wes. Francois en Elizabeth Fourie sal die sang lei. Bring jou piekniekmandjie, stoel en kom ’n bietjie vroeër sodat jy saam kan piekniek hou voor die sang begin. Onthou ook jou masker.
2021
Januarie
* 8-10 SAWMGA Qualifier Februarie
* 2 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
* 5-6 Take Two Genetics Boerbok veiling
* 6-7 Sanesa Saddle Seat Qualifier
Maart
* 2 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
* 5-6 Out of Africa Meatmaster veiling April
* 6 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
* 7-10 Horse & Wine Festival Friesian Show
* 15 Droughtmaster veiling SHM
Mei
* 4 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
* 15-16 Saddle Seat Sanesa Qualifier
* 27 Brangus veiling
Junie
* 2 Sale of Roses Brahman veiling
* 5 Dorrland Meatmaster veiling
* 17 Drakensberger veiling
* 19-20 Saddle Seat Sanesa Qualifier
* 25 Jun – 1 Jul – Elite SAWGMA Event
Julie
* 6 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
* 8 Beefmaster Veiling
* 17 Boran Veiling
Augustus
* 3 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
* 4-7 SAQHA * 14-15 Saddle Seat Sanesa Nationals
* 21 Droughtmaster veiling
September
* 6-10 ALE
* 11 Brahman Veiling
* 23 Sept – 1 Okt SAWMGA Nationals
Oktober
* – 5 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader
Parys Museum sal gesluit wees oor die Feesseisoen en net op spesiale versoek of vir klein groepe oop wees. Reëlings moet egter vooraf getref word met Diane by 071 3880 446. Onthou om datums van gebeure vir 2020 sowel as 2021 na 060 690 7591 te WhatsApp of stuur e-pos na [email protected]




