Geluk aan dié swemmer van Hoërskool Parys wat uitstekend gevaar het by die Fezile Dabi swemgala in Sasolburg, op 12 en 13 Desember. Die volgende uitslae is behaal:
Megan Daniel (dogters o/16)
50 m Borsslag – 1ste
50 m Vryslag – 1ste
100 m Vryslag – 2de
200 IM – 2de
Diaan Brink (seuns o/15)
2de 50m Rugslag
1ste 200m Rugslag
1ste 100m Vryslag
3de 200m IM
1ste 200m Vryslag
2de 50m Vryslag
2de 100m Rugslag
Zandré v Riet (seuns o/14)
1ste 100m Borsslag
1ste 50m Vlinder
1ste 200m IM
1ste 50m Borsslag
1ste 200m Vryslag
1ste 200m Borsslag