NewsNews

Groentetonnel nou ook deel van roosprojek

Groentetonnel nou ook deel van roosprojek

 

 

Hou dop – aan die einde van dié week behoort die groentetonnel te staan as die nuutste toevoeging tot die Parys Flower Project in Allenby-straat se bestaande twee tonnels met hul
1 000 Ludwig snyrose. Gazette het vroeër berig van die geldelike hupstoot van R1,5 miljoen wat die vier begunstigdes van die projek van die Department Landbou ontvang het, en is dinge uiteindelik na drie jaar sedert die projek begin is, aan die gebeur. Die begunstigdes moes self ’n kontrakteur kry en betaal vir die herstel van die tonnels met die geld wat vir die projek begunstig is. Sedertdien is dit ‘n gewerskaf by die tonnels en is daar naas die herstelwerk en verbeterings ook skoongemaak en gesnoei. Die rose is te koop vir die publiek.

 

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button