News

Hulle het jou baie nodig

      Dis Kersfees. N Tyd van gee maar ook n tyd waarin ons weer opnuut bewus word van ander se nood. Ook die van diere. Wil jy nie help met kos vir klein babahondjies, katkos, katsand en ook blikkies hondekos nie. Die DBV kry geen befondsing net dit wat deur ek en jy …

 

 

 

Dis Kersfees. N Tyd van gee maar ook n tyd waarin ons weer opnuut bewus word van ander se nood. Ook die van diere.

Wil jy nie help met kos vir klein babahondjies, katkos, katsand en ook blikkies hondekos nie. Die DBV kry geen befondsing net dit wat deur ek en jy en deur instansies geskenk word

Kom ons help ons plaaslike DBV se nood verlig. Enigiets wat jy kan skenk hoe gering ookal enige donasie kan jy by die DBV self afgee of by die SPCA charity shop in Philipstraat voor 24 Desember

Ons kan n verskil maak

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button