NewsNews
Die president praat weer
President Cyril Ramaphosa sal Maandag 14 Desember weer met Suid-Afrikaners praat. Die tyd van sy toespraak is nog nie bekendgemaak nie. Dit volg nadat daar reeds amptelik aangekondig is dat die land sy tweede vlaag van Covid-19 tans beleef en daar groot kommer is oor die drastiese styging in positief bevestigde gevalle.


President Cyril Ramaphosa sal Maandag 14 Desember weer met Suid-Afrikaners praat. Die tyd van sy toespraak is nog nie bekendgemaak nie.
Dit volg nadat daar reeds amptelik aangekondig is dat die land sy tweede vlaag van Covid-19 tans beleef en daar groot kommer is oor die drastiese styging in positief bevestigde gevalle.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



