News

Die gawe van sig: Só word daar na ons bejaardes uitgereik

Die gawe van sig: Só word daar na ons bejaardes uitgereik

 

Bejaardes van Parys kon onlangs baatvind by ’n uitreik deur oogspesialis dr. Cornelis Gouws en sy personeel wat gratis vrywillige siftingstoetse  gedoen het om oogdruk en visie te toets. Daar was groot dank vir hierdie gebaar om ook bejaardes te help, veral in ‘n tyd waar baie pasiënte reeds hul mediese fondse se maksimum voordele vir die jaar benut het.

 

 

Die doel van die sifting was om waar pasiënte vrae gehad het of probleme geïdentifiseer is wat nie deur ‘n oogkundige aangespreek kan word nie, dan sodra hul fondsvoordele weer in 2021 beskikbaar raak, ’n opvolgkonsultasie en behandeling kan oorweeg, waar nodig.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button