

Desember
* 11 & 12 – Parys Nagmark, 17:00 tot laat, Breëstraat.
* 13 – Lofsang by Kerslig, AfriDome 18:30 vir 19:00.
* 12-23 – Parys Kersmark, NG Parys-Wes kerksaal
* 23 – Kersliedere onder die sterre vanaf 18:00 op die boomryke terrein van die NG-gemeente Parys-Wes. Francois en Elizabeth Fourie sal die sang lei. Bring jou piekniekmandjie, stoel en kom ’n bietjie vroeër sodat jy saam kan piekniek hou voor die sang begin. Onthou ook jou masker.
2021
Januarie
* 8-10 SAWMGA Qualifier Februarie
* 5-6 Take Two Genetics Boerbok veiling
* 6-7 Sanesa Saddle Seat Qualifier
Maart
* 5-6 Out of Africa Meatmaster veiling
April
* 7-10 Horse & Wine Festival Friesian Show
* 15 Droughtmaster veiling SHM
Mei
* 15-16 Saddle Seat Sanesa Qualifier
* 27 Brangus veiling
Junie
* 2 Sale of Roses Brahman veiling
* 5 Dorrland Meatmaster veiling
* 17 Drakensberger veiling
* 19-20 Saddle Seat Sanesa Qualifier
* 25 Jun – 1 Jul – Elite SAWGMA Event
Julie
* 8 Beefmaster Veiling
* 17 Boran Veiling
Augustus
* 4-7 SAQHA
* 14-15 Saddle Seat Sanesa Nationals
* 21 Droughtmaster veiling
September
* 6-10 ALE
* 11 Brahman Veiling
* 23 Sept – 1 Okt SAWMGA Nationals
Onthou om datums van gebeure vir 2020 sowel as 2021 na 060 690 7591 te WhatsApp of stuur e-pos na [email protected]




