NewsNews

Dit skud weer in die Kaap

Aardbewing aan die Weskus gevoel

 

 

‘n Aardbewing is gister net na middernag aan die Kaapse weskus tot sover as  in Ceres gevoel.. Dit het 3,5 op die Richterskaal gemeet en was by Saldanha sowat 40km die see in op ‘n diepte van 5km.  

Related Articles

Back to top button