News

Dis Krismis vir jou by die petrolpomp

Jy gaan bes moontlik weer bietjie spaar

     

As jy jou Desember-vakansie planne al agter mekaar het, die sleepwa gaan haak, of die tent pak, gaan daar heel waarsynlik ‘n ietsie ekstra wees vir jou Kerskous danksy dit wat jy aan brandstof gaan spaar. Motoriste sal na verwagting weer bietjie genade by die petrolpompe kry in Desember wat jou bes moontlik ‘n hele paar honderd rand aan petrol gaan spaar veral as jy die lang pad see toe vat, maar onthou dat wat jy spaar ook gaan afhang van hoe swaar jou voertuig op brandstof is en die afstand wat jy ry. Soos sake nou lyk kan daar dalk ‘n daling van R2,08 per liter wees in die petrolprys,  en ‘n moontlike daling van R2,33 per liter vir die dieselprys.    

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button