NewsNews

Vragmotors met petrolbomme op R59-snelweg bestook

Vragmotors met petrolbomme op R59-snelweg bestook

 

 

MIDVAAL. – Twee vragmotors is in puin gelê nadat hulle Saterdagaand met petrolbomme op die R59-snelweg bestook is. Die voorval het naby die Kliprivier-afrit (naby die bierfabriek) plaasgevind. ‘n Vragmotorbestuurder is ook tydens die voorval beseer. Die man is in sy femur geskiet. Een vragmotor het glo geblikte kos en die ander een stene vervoer. Brandweermanne van Midvaal en Ekurhuleni het gehelp om die brande te blus. Die pad is nou weer oop vir verkeer.

 
Lees die oorspronklike berig hier: https://vaalweekblad.com/79438/vragmotors-met-petrolbomme-op-r59-snelweg-bestook/
 
 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button