NewsNews

Marné oorgeplaas na rehabilitasie hospitaal

Marné oorgeplaas na rehabilitasie hospitaal

Marné Prinsloo  is vanmiddag na die Netcare rehabilitasie hospitaal in Johannesburg oorgeplaas en is  haar gesin positief oor die vordering wat sy reeds gemaak het. Marné is op 12 Oktober baie ernstig beseer in ‘n motorongeluk by die kruising van Unie- en Kortstraat,

Sy is in ‘n kritiekte toestand eers per ambulans, en toe met  ‘n noodhelikopter na die Netcare Milpark-hospitaal se trauma-eenheid in Johannesburg vervoer met onder meer ernstige kopbeserings, bloeding op die brein en skade aan haar rugwerwels.

Marné was alleen in die motor toe haar voertuig  by die kruising die bakkie van Sybil Joubert getref het, en met die impak van die botsing teen ‘n boom tot stilstand gekom het.

Marné is ‘n oudleerder van Hoërskool Parys en die dogter van kapt, Henk en Rhona Prinsloo van Parys

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button