NewsNews

Brandkenners ondersoek brandtoneel in Sasolburg

Brandkenners ondersoek brandtoneel in Sasolburg

Forensiese en brandkenners ondersoek tans die toneel waar ‘n groot brand Maandag uitgebreek het by Naledi Lubricants in Vaalpark, Sasolburg. Die onderneming is ‘n verskaffer van diesel en smeermiddels. Volgens inligting is niemand in die brand beseer nie.

Related Articles

Back to top button