News

Stoor dié SAPD nommers op jou foon

Het jy die polisiestasie nommers op jou foon

In geval van nood skarrel jy dikwels rond om die regte noodnommers op jou foon te kry. Maak daarom seker jy stoor vandag nog hierdie nommers vir Parys SAPD op jou foon, of waar jy dit maklik sal kan sien in jou huis.

Parys SAPD

063 922 9674

(056) 816 2519

076 523 5466

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button