News

Vaalrivier-tragedie: Boot en laaste vier liggame gevind

Vaalrivier-tragedie: Boot en laaste vier liggame gevind

VEREENIGING. – Die soektoeg na vier van die vyf mans wat Saterdagmiddag in die Vaalrivier verdrink het, is Sondagmiddag beëindig toe polisieduikers die boot en vier liggame aan wal gebring het. Vyf mense in totaal het hulle lewens in die tragedie verloor wat homself naby Spider Valley afgespeel het.

 Volgens ooggetuies was daar sewe mense aanboord toe die boot water begin inneem het. Die boot het omgeslaan en vyf van die sewe insittendes het verdrink. Duikers het Saterdag al een liggaam gevind en toe Sondag vroeg hul soektog voortgesit.

Die watervleuel en polisieduikers wat Sondagmiddag ‘n boot wat gesink het en vier liggame uit die Vaalrivier gehaal het.

Lees die oorspronklike berig hier:

Vaalrivier-tragedie: Boot en laaste vier liggame gevind

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button