SportSport

Parys se ringtennisspelers pak Gauteng Noord

Parys se ringtennisspelers op die baan teen Gauteng Noord

Parys se ringtennisspelers is vandag in Pretoria op die baan vir hul kragmeting teen Gauteng Noord.

En verlede  naweek het die ringe ook behoorlik gesing toe  Parys  vir Sedibeng op die baan was in die provinsiale ligastryd teen die span van Limpopo.

Arno Hattingh het toe Parys se naam hoog gehou met die beste prestasie toe hy al vier sy wedstryde gewen het, naamlik twee enkelspelle, een gemengde dubbelspel en een mans dubbelspel kragmeting.

Verlede naweek se uitslae het só gelyk:

A-span verloor 30-2

B-span verloor 20-12

C-span wen 32-0

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button