News

Pad na herstel nog baie lank vir dokterspaar

Pad na herstel nog baie lank vir dokterspaar

Die pad na herstel vir dr. Eugene Campher, en sy vrou, Lera is nog ’n baie land en opdraande pad. Die hoop is dat dr. Campher dalk vandag uit die hospitaal ontslaan sou word en dan sal voortgaan met ’n tuis rehabilitasieprogram. Lera sal egter nog ’n tyd lank in die hospitaal wees en is tans in die intensiewe sorgeenheid. Dit is nou reeds bykans drie maande dat die dokterspaar ’n pad met hul gesondheid loop. Dankie aan elkeen wat hulle getrou met boodskappe en gebede ondersteun. Die egpaar het baie diep in die gemeenskap se harte gekruip sedert dr. Eugene op 1 November 2019 sy spreekkamer in Parys geopen het.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button