News

Optog en erediens vir hulle wat gesterf het in plaasaanvalle

Optog en erediens vir hulle wat gesterf het in plaasaanvalle

Liezl Scheepers ’n Optog teen plaasmoorde word Sondag, 25 Oktober in Parys gehou. Die optog sal om 10:00 vanaf die veld langs die Brandweerstasie in Philipstraat vertrek en van daar sal met motorfietse en motors met Breëstraat langs beweeg word tot by die AfriDome in Allenbystraat waar ’n erediens gehou sal word ter nagedagtenis aan hulle wat in plaasaanvalle gesterf het. Enigeen is welkom om aan die optog deel te neem, maar optoggangers word gevra om hul samewerking te gee sodat die optog vreedsaam kan verloop. Mense wat navrae het oor die optog, is welkom om Antoinette by 076 738 4971 te kontak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button