

`n Uitvoering van sewentiende eeuse musiek word Saterdag, 24 Oktober om 17:00 in Deelfontein se saal gehou met drie sangsoliste, Este Meerkotter, Joao Ribeiro en Richard Salmon. Hulle word begelei deur `n ensemble van strykers en barokskuiftrompette. Kom geniet mooi musiek in die afsondering en natuurskoon van die Koepel en bring gerus eie glase en ´n bottel wyn saam om die geleentheid te vier. Belangstellendes moet asb. bywoning by Gerhard Benade by [email protected] of 083 280 9784 bevestig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



