
Stanley Motha, bekende staatmaker van die Parys-gholfklub, is nou ’n ere-lid van dié klub.
Die besluit is eenparig geneem deur die klub om ook op hierdie manier erkenning te gee aan Stanley vir sy uitsonderlike werk oor die jare.
Hoewel Stanley nou afgetree het, het hy diep spore in Parys se gholfgemeenskap getrap.
Die gholfklub wens hom net die mooiste aftreejare en baie gholf toe.

Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.
Liezl Scheepers
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.