NewsNews

Groot skade aan gholfbaan

Groot skade aan gholfbaan

 

 

Groot skade is Sondagaand aan die setperk by putjie nr. 5 op die Parys Golf & Country Estate se gholfbaan aangerig nadat diesel op die setperk uitgegooi is.
Volgens Jacques Botes het die landgoed se Huiseienaarsvereniging reeds ‘n klag by die polisie gelê en word daar nou ‘n R5 000 beloning aangebied vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisname en suksesvolle vervolging van die persoon wat verantwoordelik was vir hierdie skandalige vandalisme.Mense wat inligting het oor die voorval is gevra om (056) 818 1567 te skakel en dan te vra om deurgeskakel te word na die kantoor, of stuur inligting na admin@parysestate.co.za

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button