News
Willemse- moord: Knap speurwerk lei tot 3 se arrestasie
Willemse- moord: Knap speurwerk lei tot 3 se arrestasie
Drie mense is vanmiddag, Saterdag 3 Oktober, in hegtenis geneem vir die mood op mnr. Sias Willemse, ‘n bekende in sportkringe in Potchefstroom. Die verdagtes wat vasgetrek is, is ‘n 25- en 28-jarige man, en ‘n 19-jarige vrou. Hulle is in Ikageng gearresteer danksy knap speurwerk van speurders van Potchefstroom.
Hulle sal Maandag voor die hof verskyn
Mnr. Willemse is op 22 September vermoor toe hy die oggend alleen by die huis was. Hy was op sy dag ‘n kranige rugby- en krieketspeler, ‘n troue vriend en iemand wat besonder bemind was in die Potchefstroom gemeenskap.
You can read the full story on our App. Download it here.