NewsNews

Bejaarde VS egpaar in botsing beseer

  ‘n Bejaarde Vrystaatse egpaar is Maandagoggend, 28 September, beseer nadat hul voertuig op die N1 naby die Kroonvaal Tolplaza gerol het. Volgens ‘n woordvoerder van Netcare 911 het die bestuurder van die voertuig oënskynlik beheer oor die voertuig verloor en het dit gerol. DIe egpaar is nie ernstig beseer nie en is per ambulans …

 

‘n Bejaarde Vrystaatse egpaar is Maandagoggend, 28 September, beseer nadat hul voertuig op die N1 naby die Kroonvaal Tolplaza gerol het. Volgens ‘n woordvoerder van Netcare 911 het die bestuurder van die voertuig oënskynlik beheer oor die voertuig verloor en het dit gerol. DIe egpaar is nie ernstig beseer nie en is per ambulans vervoer vir hospitaalbehandeling.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button