News

Na 55 jaar gaan hul rus

Na 55 jaar gaan hul rus

Menige Parysenaar ken die gesig van Annatjie Swart wat vir die afgelope 55 jaar agter die toonbank van Parys Mansen Kinderwinkel was. Die winkel is 1950 deur haar ma, Babs Hayward, begin. Dit was toe nog as Parys Kinderwinkel bekend en is as handelshuis bedryf. Annatjie het oorgeneem toe haar ma siek geword het en begin om ook mansklere deel van die winkel te maak. In 1982/83 sluit haar man Blackie by haar aan nadat hy weens mediese redes as destydse stasiebevelvoerder van die Parys-polisiestasie uit die diens moes tree. En noudat die winkel ’n nuwe eienaar kry, verruil Annatjie en Blackie die winkeltoonbank einde September vir ’n salige ruskans by die huis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button