NewsNews

 Sasolburg-egpaar, oorval en aangerand

Inwoners is erg geskok oor die aanranding van die Loots-egpaar.     SASOLBURG. – Vaaldriehoekers is geskok oor die aanranding van die bekende Loots-epgaar (Hannes en Rina) van die dorp. Hulle is gisteraand net na 18:00 in hul woning oorval en beseer tydens die voorval. Die foto’s van hul bebloede gesigte het soos ‘n veldbrand …

Inwoners is erg geskok oor die aanranding van die Loots-egpaar.

 

SASOLBURG. – Vaaldriehoekers is geskok oor die aanranding van die bekende Loots-epgaar (Hannes en Rina) van die dorp. Hulle is gisteraand net na 18:00 in hul woning oorval en beseer tydens die voorval. Die foto’s van hul bebloede gesigte het soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei. Dit is hartverskeurend en net nog ‘n bewys dat mens nie eers meer in jou eie huis veilig is nie. Parys Gazette se susterskoerant, Vaalweekblad, sal graag met ‘n familielid van die egpaar wil kontak maak om amptelike inligting rondom die voorval, asook hoe dit nou met hul gaan te bekom. Skakel of stuur asb. ‘n boodskap na 083 417 1059.

 
https://vaalweekblad.com/74417/nie-vir-sensitiewe-kykers-sasolburg-egpaar-oorval-en-aangerand/
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button