Graad 8 en 10 leerders van Hoërskool Parys het vandag kans gehad om Erfenisdag te vier met ‘n piekniek op die rugbyveld en die Patrysrace uitdaging.
Eers moes daar blokkiesraaisel voltooi word om die kandidate te bepaal…en toe die uitdaging. En môre is dit die graad 9 en 11’s se beurt. Geluk aan die graad 10’s wat vandag se uitdaging
gewen het