NewsNews

So vier Patryse Erfenisdag

Graad 10's wen vandag se Patrysrace

Graad 8 en 10 leerders van Hoërskool Parys het vandag kans gehad om Erfenisdag te vier met ‘n piekniek op die rugbyveld en die Patrysrace uitdaging.

Eers moes daar blokkiesraaisel voltooi word om die kandidate  te bepaal…en toe die uitdaging.

En môre is dit die graad 9 en 11’s se beurt. Geluk aan die graad 10’s wat vandag se uitdaging gewen het

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button