News

Vlak 1…of nie?

DIe president praat vanaand

Die land is in afwagting op wat president Cyril Ramaphosa vanaand sal sê wanneer hy om 19:00 met Suid-Afrikaners praat. Daar is reeds die afgelope week baie bespiegel of die land sal oorbeweeg na vlak 1 regulasie,s en of die aandklokreël na alle waarskynlikheid dalk opgehef sal word.

Nog ‘n groot vraag is of die perk op internasionale reise opgehef sal word en meer mense dalk by samekomste toegelaat sal word.

 

Related Articles

Back to top button