NewsNews

Maak jou maar reg Eskom waarsku weer oor beurtkrag

Eskom waarsku weer

Eskom waarsku fase 2 beurtkrag mag dalk op kort kennisgewing ingestel word. Dit nadat ‘n vervoerband wat steenkoop by Medupi se opwekkingseenhede invoer, gebreek het. Dit is nie die eerste keer dat beurtkrag wink as gevolg van probleme met die Medupi-voervoerband nie. Verlede jaar het die vervoerband ook by twee geleenthede gebreek wat veroorsaak het dat die Medupi-ketels nie genoeg steenkool gevoel kon word nie.  

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button