NewsNews

“Dit gaan elke dag ‘n bietjie beter””

Dankie vir elke gebed en gebaar van omgee

 

Dit gaan elke dag bietjie beter met dr. Campher. Hy kon Saterdag saam met die fisioterapeut loop en hoewel nog baie deurmekaar, is daar groot dankbaarheid oor die beterskap wat daar alreeds gesien kan word nadat hy meer as 4 weke gelede gehospitaliseer is.

Sy vrou, Lera, was Saterdag steeds op 70% suurstof en moes sedasie weer verhoog word.

Dankie aan elkeen wat die afgelope maand na die egpaar uitgereik het met boodskappe, gebede en elke gebaar van omgee.

Hoewel daar nog ‘n baie lang pad na herstel voorlê, is dit die gemeenskap se omgee wat hulle dra deur hierdie moeilike tyd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button