NewsNews

Inry-tradisie herleef vir Parys

Inry-tradisie herleef vir Parys

Anders as wat Parysenaars gewoond is, was dit nie ’n perdeskou of veeveiling wat die naweek in die AfriDome-arena gesien is nie.
Byna 100 motors is oor die naweek getel toe die dorp se inry vir die eerste keer in jare weer in Parys herleef het.
Varslugflieks het die naweek 50 First Dates en Vergeet my nie, onderskeidelik op Vrydag- en Saterdagaand by die AfriDome vertoon.
Vir Parysenaars was dit beslis nie net ’n nuutjie nie, maar ’n ou tradisie met mooi herinneringe vir menige Parysenaars wat weer hier herleef het.
En op 11 en 12 September kry Parysenaars weer die geleentheid om in hul tuisdorp te kan fliek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button