NewsNews

Oudbankbestuurder oorlede

Oudbankbestuurder oorlede

 

Oudbankbestuurder oorlede

Hennie Brink, wat van 1977 tot 1986 bestuurder van Barclays Bank was, is op Vrydag, 21 Augustus op die rype ouderdom van 88 in ’n aftreeoord in Vryburg oorlede. Oom Hennie of ‘Old man’ soos sy vriende hom geken het, was vir 39 jaar ‘n inwoner van Parys. Sy hartlike glimlag en sin vir humor was eie aan hom. Hy laat sy twee seuns, Hennie en Pieter, skoondogter Mariëtte, kleinkinders Hennie en Mardi, en ‘n agterkleindogter, Leané, agter. ‘n Gedenkdiens word Vrydag 28 Augustus om 11:00 vanuit die kapel by Egweni Lodge in Van Collerstraat gehou. In lyn met vlak 2 regulasies, sal net familie en naaste vriende die gedenkdiens bywoon.  

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button