Daar is beterskap
Daar is beterskap by beide dr. Campher en sy vrou Lera hoewel beide steeds baie siek is en op ventilasie. Hulle is reeds die afgelope 3 weke in intensiewe sorg. Dankie vir elkeen se gebede en ondersteuning vir die egpaar.
Daar is beterskap by beide dr. Campher en sy vrou Lera hoewel beide steeds baie siek is en op ventilasie.
Hulle is reeds die afgelope 3 weke in intensiewe sorg.
Dankie vir elkeen se gebede en ondersteuning vir die egpaar.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


