NewsNews

Hofstryd steeds nie verby nie: Vyf hoor eers later

Hofstryd steeds nie verby nie: Vyf hoor eers later

Vir die vyf mans van Parys wat in Mei vanjaar deur regter Corné van Zyl skuldig bevind is aan aanranding op Tumelo Simon Jubeba en Samuel Tjixa, is hul hofstryd en emosionele trauma van meer as vier jaar steeds nie verby nie.

Dit nadat vonnisoplegging nog eens Dinsdag 25 Augustus in die Hoë Hof in Parys uitgestel is, en die saak nou eers weer op 14 en 15 Desember, en daarna op 11 en 12 Januarie 2021 voor die hof sal wees.

Eers dan sal Boeta van der Westhuizen, Anton Loggenberg, Cor Loggenberg, Loedie van der Westhuizen en Miela Jansen van Vuuren hul lot hoor.

Lees die volledige berig in hierdie week se Gazette

 

 

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button