
Parysenaars wat in Junie bloed geskenk het, kry weer geleentheid om op Dinsdag 25 Augustus bloed te skenk in die Hervormde kerksaal, h/v Loop- en Paulsenstraat, tussen 11:00 en 18:00.
Dié bloedskenk geleentheid is dan ook die laaste vir Augustus.
Dankie aan elke bloedskenker wat met die vorige skenkingsgeleentheid bygedra het om 169 eenhede bloed vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens te kon insamel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



