Die sterrekyk geleentheid wat hierdie naweek, Saterdag 22 Augustus op Deelfontein gehou sou word, is gekanselleer. ‘n Elektroniese komponent in die teleskoop het Vrydagaand gebreek en is daar geen ander keuse as om die naweek se sterrekyk te kanselleer. nie Die volgende geleentheid sal oor 3-4 weke wees en sal al die besonderhede in die Gazette gegee word.
You can read the full story on our App. Download it here.