News

Eskom buurtkrag duur voort maar vir nou is jy nog gespaar

Eskom buurtkrag duur voort maar vir nou is jy nog gespaar

Eskom het gisteraand laat bevestig dat sy kragnetwerk steeds geweldig onder druk is, en dat beurtkrag fase 2 vandag heeldag sal voortduur

Vir vandag is Parysenaars egter hiervan gespaar op fase 2 en kan jy tans geen Eskom beurtkrag verwag nie.

Hou egter in gedagte dat die munispale rotasie beurtkragskedule egter steeds van toepassing bly en dat Eskom beurtkrag fases te enige tyd kan verander namate die druk op die netwerk vehoog.

Parys sal eers geraak word sou daar oorgegaan word na fase 3 (wat nog nie die geval is nie).

Sou dit gebeur sal die dorp tussen 16:00 en 20:30 geraak word.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button