CommunityNewsNewsPhoto Galleries

Parys Brahman verteenwoordig Suid afrika

Anton Loggenberg van Klein- Cor Cattle in die Parys-distrik het rede om trots te wees nadat een van sy Brahman verse, Klein-Cor Miss Corona 70 12 gekies is om Suid-Afrika te gaan verteenwoordig wanneer daar teen 26 ander lande meegeding word om die titel as Miss World.

Dié vers  is reeds by die Pretoriase skou aangewys as Junior Kampioen  in Augustus 2015. Tydens die Beef Expo Week wat gedurende September in Parys by die Afri Dome gehou is, is sy aangewys as Junior- en Ras Kampioen Vroulike Dier.

En nou is dit die Miss World Brahman kroning wat voorlê..Elkeen van die 27 lande wat deelneem nomineer n vroulike dier  vir die kompetisie.Vyf beoordelaars vanoor die wêreld is gekies om die beoordeling te doen.Die kompetiesie vind plaas tussen 1 en 7 Desember 2015 waarna die kroning sal plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button