NewsNews

Pompprobleem steeds die rede vir droë krane

Na verlede week se probleme met die pompe  by  Parys se waterwerke, is daar weer vanoggend ‘n pomp probleem. Dit is die rede waarom verskeie mense reeds vanoggend weer gerapporteer het dat die krane droog is. Sodra meer inligting van die munisipaliteit se tegniese direkteur ontvang word, sal ons die inligting aan lesers kommunikeer. Al …

Na verlede week se probleme met die pompe  by  Parys se waterwerke, is daar weer vanoggend ‘n pomp probleem.

Dit is die rede waarom verskeie mense reeds vanoggend weer gerapporteer het dat die krane droog is.

Sodra meer inligting van die munisipaliteit se tegniese direkteur ontvang word, sal ons die inligting aan lesers kommunikeer.

Al inligting wat tot dusver gegee is is dat die tegniese span besig is met die herstelwerk.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button