
Op Sondag 9 Augustus het die Vrystaatse syfer vir bevestigde Covid-19 gevalle op 28 370 gestaan met 13 039 mense wat toe reeds herstel het en 410 pasiënte wat gesterf het.
Vir die Fezile Dabi-streek waarvan Parys deel is, het die syfer toe op 4 365 gestaan.
Die Ngwathe munisipale gebied (Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville) het teen 9 Augustus 836 gevalle in totaal gehad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



